Standard Bank belê in aanlyn mark

Standard Bank het onlangs aangekondig dat hy n’ aandeel van 25% in die digitale platform HelloChoice bekom het.

Die proses om boere aanlyn te verbind met kopers vir hul produkte, het die afgelope paar jaar vinnig in die ekonomiese hoofstroom beland. Standard Bank het onlangs aangekondig dat hy n’ aandeel van 25% in die digitale platform HelloChoice bekom het. Die platform verbind boere en voedselprodusente regstreeks met potenseile kopers.

Die strigters, mnre, Graeme Jarvie en Grant Jacobs, het die platform in 2018 geskep as n manier om dit vir groothandelkopers en verkopers van vars produkte maklik en kostedoeltreffend maak om digitaal handel te dryf. HelloChoice het in sy eerste 30 maande transaksie ter waarde van R100 miljeon moontlik gemaak en meer as 2 000 geregistreerde kopers en verkopers met mekeer verbind.

Read the full story here

EFT Details

Bank: Standard Bank South Africa
Beneficiary/Account type: Business/ Company
Acc Name: FSS Debtors Receipt Account
Acc Number: 009 738 444
Reference: OneFarm Share